
Ons tree hoofsaaklik voor plaaslike
gehore op en toer jaarliks ook na die platteland.
Alle optredes vir 2012 word hieronder gelys. Skakel
ons gerus
vir meer inligting oor die spesifieke optrede en om ‘n
plek te bespreek.
Son 20 Mei 2012 | : | Mozart: Requiem Endlersaal, Stellenbosch | Son 27 Mei 2012 | : | Mozart: Requiem Toringkerk, Paarl | Son 26 Aug 2012 | : | Optrede by Eeufees N.G. Gemeente, Strand | Son 2 Sep 2012 | : | Uitvoering Metodiste Kerk, Paarl |
|

|