
Die Libertaskoor is in Januarie 1989 gestig
om ‘n nuwe gees van vertroue en eenheid in ‘n land
met ‘n verdeelde samelewing te vestig. Die volgende chronologiese
uiteensetting som van die hoogtepunte van die afgelope 16 jaar
op. Klik op die afsonderlike inskrywings vir meer inligting en ‘n
gepaardgaande foto van die spesifieke hoogtepunt.

|