
Die taal- en kultuurverskeidenheid van die Libertaskoor
se koorlede weerspieël, soos ook ons sang, die kaleidoskoop
van die Suid-Afrikaanse samelewing. Ons is trots op ons status
as Suid-Afrika se eerste permanente volwasse koor wat die diversiteit
van ons land weerspieël en wie se lede die grense van kultuur,
ras, sosiale status en godsdiens oorskry.
Lees in hierdie afdeling meer oor die hoogtepunte
van ons bestaan, oor ons uitnemende dirigent,
Johan de Villiers, en oor ons koor
se missie.
Jy kan ook op hierdie blad uitvind wat wêreldwyd al oor
ons gesê is en wie die koor
se lede is.

|