RSG Uitsending

Sondag 1 Des 2019
15:00 tot 16:30

O.l.v. Johan de Villiers (dirigent), Gerhard Niemand (klavier), Lionel Beukes (baskitaar) en Annemie Nel (slaginstrumente)

‘n Spesiale keur van werke vir RSG Skatkis 2019, met soliste en begeleiding wat enige koorliefhebber se oor sal streel.

Die stigting van die Libertaskoor, onder leiding van Johan de Villiers as dirigent en sy vrou, Louwina, as koorbestuurder, was ‘n direkte uitvloeisel uit die Vroue vir Suid-Afrika-beweging wat in 1989 ontstaan het.

Die Libertaskoor is bekend vir ‘n repetoire wat elemente bevat van top-koorwerke en om drie dekades te vier, is daar onder andere drie kontemporêre gewyde koorwerke, twee protesliedjies, ‘n afdeling in Afrikaans tot lof van ons land, treffers van Sting, Calum Scott en Billy Joel asook Miriam Makeba verwerk deur Ramon Alexander en twee Kersliedere wat Stille Nag insluit.

‘n Regstreekse opname met aanbieder Johan Rademan uit die Endlersaal, Stellenbosch.

UPCOMING CONCERTS

UPCOMING CONCERTS

NEWS

WOORDFEES NOMINATION

We’ve been nominated! Congratulations Libertas Choir (Johan de Villiers) and Masabane Cecilia Rangwanasha for the nomination for Woordtrofee (Woordfees 2019). BRAVO to each and everyone who played a role in the success of this production. Well done!

KKNK 2019

Die Libertaskoor vier hul 30ste bestaansjaar in 2019. Op 23 en 24 Maart het hul optredes gehad by KKNK. Die program het klassieke en kontemporêre werke ingesluit, asook bekende treffers.

OUR HISTORY

The Libertas Choir was established in April 1989 under the auspices of the Women for South Africa movement. Since 1989, Johan de Villiers has been the conductor and together with his wife, Louwina, as the manager of the choir, the Libertas Choir have performed on world-renowned stages.

READ MORE

OUR CONDUCTOR

Johan de Villiers is an Extraordinary Professor of Mathematics at Stellenbosch University, South Africa, and has authored two textbooks in Mathematics. His excellence as entrepreneurial choral conductor has earned him wide recognition in South Africa and abroad.

READ MORE

GALLERY